EN / AF

Age Restriction:

9+

Warning: Ouerbegeleiding

18 Julie

15:00

Ticket Prices

Toegang R650
Kaartjies is
beskikbaar via:

Finger-knitting Workshop 

Beginner, Tekstiel- en stofkuns, Werkswinkels met kaartjies
Afrikaans, English
120 min
VR.18 Julie, 15:00
Vlak van moeilikheidsgraad: Beginner / Maklik
Beskikbare plekke: 15 persone

Leer hoe om te brei en wonderlike projekte te skep met net jou vingers! Hierdie werkswinkel sal jou vingerbrei-tegnieke wys wat jou sal help om ‘n voetkombers vir ‘n driekwart-bed, ‘n klein kombers, of enigiets wat jy jou kan voorstel, te maak. Geen brei- of hekelondervinding is nodig nie. Dit is ‘n kuns wat deur mense van alle ouderdomme gedoen word, selfs kinders so jonk as nege jaar oud. Sluit by ons aan vir lekker lag en hope pret en vertrek met ‘n nuwe vaardigheid onder die knie.

Stel sluit in:
  • 4 balle van 400g wol

Kinders moet deur ’n volwassene of voog vergesel word!

Age Restriction:

9+

Warning: Ouerbegeleiding

18 Julie

15:00

Ticket Prices

Toegang R650
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Mebala-bala

Maak jou eie blomme

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
WO. DO. VR. SA.
Afrikaans, English
Alle
  • Mebala-bala

Polimeerklei-oorbelle

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

10:00

ToegangR250
DI. WO. DO. VR. SA.
Afrikaans, English
⚠ 10+
  • Mebala-bala

Finger-knitting Workshop 

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

15:00

ToegangR650
VR.
Afrikaans, English
⚠ 9+
  • Mebala-bala

Sip & Paint

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

18:00

ToegangR300
WO. DO. VR.
English
⚠ 18+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.