EN / AF

Age Restriction:

Alle
19 Julie

09:00

Ticket Prices

GRATIS!

Kinder-klippe-kuns

Beginner, Gratis werkswinkels, Huis & Dekoratiewe Kunste
Afrikaans, English
30 min
DI.15 Julie, 09:00
WO.16 Julie, 09:00
DO.17 Julie, 09:00
VR.18 Julie, 09:00
SA.19 Julie, 09:00
Moeilikheidsgraad: Beginners/Maklik
Spasies beskikbaar: 6 mense per tafel
Gedurende: 09h00 - 20h00
Ongeveer 30 min (maar elke individu bepaal hoe lank hulle wil neem)

Let wel hierdie is nie ‘n vaste werkswinkel nie. Individue (ons wil fokus op kinders) kom in, kies ‘n klippie – daar sal inkleurpenne beskikbaar wees – en versier dit dan soos wat hulle wil. Na die werkswinkel kan die kinders hul klippie saamneem huis toe. Sodra die deelnemers klaar is met hul klippie, is hulle “klaar” met die werkswinkel, en gee dan iemand anders kans om hul klippie te versier.

‘n Klippie vir jou, en ‘n klippie vir my. Laat jou innerlike kunstenaar uitkom deur jou eie, unieke klippie te kies en te verf of versier! As deel van die Mebala-bala-gemeenskapsprojek wil ons vanjaar kinders – van alle ouderdomme – uitnooi om die tuine van die Vrystaat met hulle klippies te versier. Hierdie gratis projek sal hulle kans gee om hul natuurlike kunsliefde te laat straal.

Individue ontvang:
  • ‘n Klippie en inkleur materiaal word voorsien

Age Restriction:

Alle
19 Julie

09:00

Ticket Prices

GRATIS!

Related Upcoming Events

  • Mebala-bala

Vrystaat Nasorg’s Candle
Decorating Station

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

15:00

ToegangR80
DI. WO. DO. VR.
English
Alle
  • Mebala-bala

Pattern Drafting

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

ToegangR280
DO. SA.
English
Alle
  • Mebala-bala

Kinder-klippe-kuns

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
DI. WO. DO. VR. SA.
Afrikaans, English
Alle
  • Mebala-bala

Finger-knitting Workshop 

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

15:00

ToegangR650
VR.
Afrikaans, English
⚠ 9+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.