EN / AF

Age Restriction:

Alle
19 Julie

09:00

Ticket Prices

GRATIS!

Maak jou eie blomme

Beginner, Gratis werkswinkels, Huis & Dekoratiewe Kunste
Afrikaans, English
30 min
WO.16 Julie, 09:00
DO.17 Julie, 09:00
VR.18 Julie, 09:00
SA.19 Julie, 09:00
Moeilikheidsgraad: Beginners/Maklik
Spasies beskikbaar: 6 mense per tafel
Gedurende: 09h00 - 20h00
Ongeveer 30 min (maar elke individu bepaal hoe lank hulle wil neem)

Die Vrystaat is in volle “Bloem”. Kom vier 25 jare van Fees-Wees deur liefde en vrolikheid te versprei deur die strate van Bloemfontein. Wees deel van ons gemeenskapsprojek waar ons so veel as moontlik blomme, in enige kuns medium, wil insamel en maak, sodat ons dit kan uitdeel aan ons Oupa’s en Ouma’s in Bloemfontein. Geniet die fees-atmosfeer en lag saam terwyl ons Bloem se winter weer kleurvol maak!

Individue ontvang:
  • Gom
  • Stukkies lap
  • Kleurvolle papier
  • Alles wat benodig word om ‘n blom te kan maak

Age Restriction:

Alle
19 Julie

09:00

Ticket Prices

GRATIS!

Related Upcoming Events

  • Mebala-bala

Sip & Paint

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

18:00

ToegangR300
WO. DO. VR.
English
⚠ 18+
  • Mebala-bala

Macrame:
Wall-hanging Plant Holder

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

09:00

ToegangR500
WO. VR.
Afrikaans, English
⚠ 16+
  • Mebala-bala

Kinder-klippe-kuns

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
DI. WO. DO. VR. SA.
Afrikaans, English
Alle
  • Mebala-bala

Finger-knitting Workshop 

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

15:00

ToegangR650
VR.
Afrikaans, English
⚠ 9+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.