Beginner, Tekstiel- en stofkuns, Werkswinkels met kaartjies
Afrikaans, English
Mebala-bala Hall (EXR 5)
180 min
DI.15 Julie, 10:00
Moeilikheidsgraad: Beginner/ Maklik
Spasies beskikbaar: 10 mense
Kom stik die maklikste drasak (“Tote Bag”) ooit! Hierdie werkswinkel is perfek vir enigeen wat lus het om ‘n nuwe talent – naaldwerk – te ontdek, of selfs vir diegene wat meer ervare is maar uitsien na ‘n nuwe projek. Die proses word stap-vir-stap verduidelik sodat elkeen kan wegstap met ‘n spoggerige drasak. Los daardie plastieksakkies met selfvertroue en styl in die verlede.
Individue ontvang:
Pattroon vir die draagsak
Materiaal
Belegsel (batting)
Voering (lining)
Bring saam:
Skerp skêr
Koppiespelde
Naalde
Swart, Wit en Navy garing
Naaldwerkmasjien (aanbeveel)
Alle kinders moet verkieslik vergesel word met ‘n ouer of ‘n voog.