EN / AF

Age Restriction:

10+

Warning: Ouerbegeleiding

19 Julie

10:00

Ticket Prices

Toegang R250
Kaartjies is
beskikbaar via:

Polimeerklei-oorbelle

Beginner, Juweliersware en Bykomstighede, Werkswinkels met kaartjies
Afrikaans, English
180 min
DI.15 Julie, 17:00
WO.16 Julie, 10:00 & 17:00
DO.17 Julie, 10:00 & 17:00
VR.18 Julie, 10:00 & 17:00
SA.19 Julie, 10:00
Moeilikheidsgraad: Beginner/ Maklik
Spasies beskikbaar: 30 mense per sessie

Sluit aan vir 'n prettige en kreatiewe polimeerklei oorbel werkswinkel waar jy jou eie unieke oorbelle of ander juwele gaan ontwerp en vervaardig! Hierdie praktiese werkswinkel bring kunstige individue van verskillende kunsvorme bymekaar deur stap-vir-stap vir almal te leer hoe om jou nuwe, gunsteling oorbelle/juwele te vorm. Of jy nou vir jouself wil bedref, vir ‘n geliefde ‘n onvergeetlike geskenk wil maak, of selfs net lus is om ‘n nuwe vaardigheid aan te keer, is hierdie die werkswinkel vir jou. Geen ondervinding word benodig nie – net jou entoesiasme! Die res is in ons hande.

Individue ontvang:
  • Polimeerklei
  • Rollertjies
  • Skuurpapier
  • oorbelvindings

Extras:
  • Boksies
  • Instruksieblad

Kan gebruik word tydens die werkswinkel:
  • Snyers
  • Lemmetjies
  • Kleigereedskap
  • Stensils
  • Tekstuurplate

Alle kinders moet verkieslik vergesel word met ‘n ouer of ‘n voog.

Age Restriction:

10+

Warning: Ouerbegeleiding

19 Julie

10:00

Ticket Prices

Toegang R250
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Mebala-bala

Maak jou eie blomme

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
WO. DO. VR. SA.
Afrikaans, English
Alle
  • Mebala-bala

Polimeerklei-oorbelle

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

10:00

ToegangR250
DI. WO. DO. VR. SA.
Afrikaans, English
⚠ 10+
  • Mebala-bala

Finger-knitting Workshop 

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

15:00

ToegangR650
VR.
Afrikaans, English
⚠ 9+
  • Mebala-bala

Knooking Workshop

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

14:00

ToegangR435
WO.
Afrikaans, English
⚠ 12+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.