EN / AF

Age Restriction:

10+

Warning: Ouerbegeleiding

18 Julie

10:00

Ticket Prices

Toegang R350
Kaartjies is
beskikbaar via:

Sloer-
naaldwerk Werkswinkel

Handewerk in die oomblik van tyd

Beginner, Tekstiel- en stofkuns, Werkswinkels met kaartjies
Afrikaans, English
180 min
WO.16 Julie, 10:00
VR.18 Julie, 10:00
Moeilikheidsgraad: Beginner/ Maklik
Spasies beskikbaar: 15 mense

Slow stitching en handwerk word al hoe meer gewild as ‘n vorm van kuns. Stukkies afval lap en gare word ‘n nuwe lewe gegee in hierdie werkswinkel. Klein stukkies lap gaan gebruik word om grooter stukke lap, soos byvoorbeeld denim jeans en sake te versier met die kuns van slow stitching.

Individue ontvang:
  • Katoen materiaal vir die agtergrond
  • Verskeie afval lappies
  • Belegsel (batting)
  • Naald en garing

Alle kinders moet verkieslik vergesel word met ‘n ouer of ‘n voog.

Age Restriction:

10+

Warning: Ouerbegeleiding

18 Julie

10:00

Ticket Prices

Toegang R350
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Mebala-bala

Macrame:
Wall-hanging Plant Holder

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

09:00

ToegangR500
WO. VR.
Afrikaans, English
⚠ 16+
  • Mebala-bala

Maak jou eie blomme

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
WO. DO. VR. SA.
Afrikaans, English
Alle
  • Mebala-bala

Macrame - Traditional Plant Hanger

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

10:00

ToegangR320
DI. DO. SA.
Afrikaans, English
⚠ 16+
  • Mebala-bala

Naaldwerk Werkswinkel

(Maak 'n drasak)

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

10:00

ToegangR350
DI.
Afrikaans, English
⚠ 18+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.