EN / AF

Age Restriction:

13+

Warning: Geweld, Ontvoering

15 Julie

17:00

Ticket Prices

GRATIS!

Die Date

Drama, SA Kortfilms
Afrikaans
20 min
DI.15 Julie, 17:00
Die Date is ‘n aangrypende kortfilm wat die donkerkant van aanlyn vlerksleep en die gevare van die digitale wêreld ondersoek. Die storie ontvou wanneer ‘n jong vrou Jadine, nadat sy met ‘n sjarmante vreemdeling op ‘n afspraaktoep kontak gemaak het, besluit om hom vir ‘n afspraak te ontmoet. Haar aanvanklike opwinding en hoop maak gou plek vir gevoelens van ongemak wanneer sy ware intensies na vore kom.

Age Restriction:

13+

Warning: Geweld, Ontvoering

15 Julie

17:00

Ticket Prices

GRATIS!

Related Upcoming Events

  • Vlieks

After Quiet

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

17:00

GRATIS!
VR.
Afrikaans, English, isiXhosa
⚠ 16+
  • Vlieks

Poppie Nongena

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

14:00

GRATIS!
DO.
Afrikaans, English
⚠ 13+
  • Vlieks

Die Date

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

17:00

GRATIS!
DI.
Afrikaans
⚠ 13+
  • Vlieks

Lag en Legende:

‘n Wandeling deur die loopbaan van Tobie Cronjé

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

13:00

ToegangR40
SA.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.