EN / AF

Age Restriction:

15+
17 Julie

10:00

Ticket Prices

GRATIS!

No Other Land

Buitelandse films, Dokumentêr
Arabic, English, Hebrew
95 min
DO.17 Julie, 10:00
Palestina, Noorweë (2024)
Basel Adra, ‘n jong Palestynse aktivis uit Masafer Yatta op die Wesbank, veg sedert sy kinderjare teen die massa-uitdrywing van sy gemeenskap weens Israel se besetting. Hy dokumenteer die stadige uitwissing van die dorpe in sy streek, waar soldate wat deur die Israelse regering ontplooi is, stadig maar seker huise afbreek en die inwoners verdryf. Uiteindelik ontmoet hy Yuval, ‘n Israelse joernalis, wat hom ondersteun in sy pogings. ‘n Onwaarskynlike alliansie ontstaan. Die verhouding tussen die twee word egter belemmer deur die enorme ongelykheid tussen hulle: Basel leef onder militêre besetting, terwyl Yuval vry en sonder beperkings leef. Hierdie film deur ‘n Palestyns-Israelse kollektief van vier jong aktiviste is gemaak as ‘n daad van kreatiewe weerstand op die pad na groter geregtigheid.

Age Restriction:

15+
17 Julie

10:00

Ticket Prices

GRATIS!

Related Upcoming Events

  • Vlieks

'n Gids vir Louzanne

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

10:00

GRATIS!
WO.
Afrikaans
Alle
  • Vlieks

Poppie Nongena

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

14:00

GRATIS!
DO.
Afrikaans, English
⚠ 13+
  • Vlieks

Lag en Legende:

‘n Wandeling deur die loopbaan van Tobie Cronjé

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

13:00

ToegangR40
SA.
Afrikaans
Alle
  • Vlieks

My Best Friend

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

17:00

GRATIS!
DO.
English, isiZulu
⚠ 13+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.