EN / AF

Age Restriction:

Alle
19 Julie

09:00

Ticket Prices

Toegang R120
Kaartjies is
beskikbaar via:

Kaskenades!

Teater
Afrikaans
40 min
WO.16 Julie, 09:00
DO.17 Julie, 15:00
VR.18 Julie, 16:00
SA.19 Julie, 09:00
Het jy al ooit gewonder waarheen daai verlore sokkies verdwyn? Kan dit die magsbehepte Monsokster wees wat al die klere vir homself wil hou? Sal Kasper, ‘n trotse kaskadet van die Kaskenade-alliansie-teendie-skelm-bewind-van-die-monster en die sewe-en-’n-half-jarige, rolskaatsende Blommie die monster kan verslaan? Of is ons eindelose soeke na nog, nog, en NOG dalk die ware monster? Kaskenades! verken kwessies van klimaatsverandering en hebsug in ‘n borrelende, holderstebolder, fantastiese visuele fees vir jong gehore. Kom hoor van Kasmannetjies in die Kraakburg-kaswêreld!

Age Restriction:

Alle
19 Julie

09:00

Ticket Prices

Toegang R120
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Jong Gehore

Die verlore ballerina

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

10:00

ToegangR120
DO. VR.
Afrikaans
Alle
  • Jong Gehore

Kaskenades!

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

ToegangR120
WO. DO. VR. SA.
Afrikaans
Alle
  • Jong Gehore

The King of Broken Things

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

17:30

ToegangR180
MA. WO. DO.
English
⚠ 10+
  • Jong Gehore

Grommels

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

11:00

ToegangR120
DI. WO. DO. SA.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.