EN / AF

Age Restriction:

Alle
19 Julie

09:00

Ticket Prices

GRATIS!

Breaking Ground:

A Stethoscape Exhibition

Tentoonstellings
English
09:00 - 18:00
DI.15 Julie, 09:00
WO.16 Julie, 09:00
DO.17 Julie, 09:00
VR.18 Julie, 09:00
SA.19 Julie, 09:00
Hierdie groepuitstalling met diverse nuwe kunswerke van dertien kunstenaars van die Fakulteit Beeldende Kunste aan die Universiteit van die Vrystaat, sluit in installasie-, vertoon-, skilder- en drukkuns, beeldhouwerk en nuwe media. Dit verken verskeie interpretasies van die konsep grond braak – “breaking ground” – deur middel van konseptuele, metaforiese en materiële benaderings. Sommige kunswerke is gemaak van aardmateriale, terwyl ander temas uitlig rondom breek en verbreking weens vernietiging, erosie en verval, en ander die afbreekproses weer as ‘n vorm van skepping beskou. Sommige werke konfronteer die gevolg van verbreking, soos verlies en traumatiese geheue. Ander werke ondersoek hoe grense, rande en tegnologiese ontwikkeling ons begrip van grond en plek hervorm. Breaking Ground wys hoe kunstenaars eksperimenteer en nuwe maniere ontdek om oor verbreking, transformasie en veerkragtigheid te dink.

Age Restriction:

Alle
19 Julie

09:00

Ticket Prices

GRATIS!

Related Upcoming Events

  • Visuele Kunste

Land marks

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
DI. WO. DO. VR. SA.
English
Alle
  • Visuele Kunste

Marks We Make

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
DI. WO. DO. VR. SA.
English
Alle
  • Visuele Kunste

Breaking Ground:

A Stethoscape Exhibition

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
DI. WO. DO. VR. SA.
English
Alle
  • Visuele Kunste

Nothing Lasts, Except This

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
DI. WO. DO. VR. SA.
English
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.