EN / AF

Age Restriction:

Alle
19 Julie

09:00

Ticket Prices

GRATIS!

Chommie areyeng

Tentoonstellings
English
09:00 - 18:00
DI.15 Julie, 09:00
WO.16 Julie, 09:00
DO.17 Julie, 09:00
VR.18 Julie, 09:00
SA.19 Julie, 09:00
Verskeie
Die stigterslede van die Pitori Thread Collective bied sy debuut-groepuitstalling aan getiteld Chommie areyeng, wat in Sipitori “vriende, kom ons gaan” beteken. Dit is geïnspireer deur die informele term chommie, wat verwys na ‘n vriend, familielid, of selfs net iemand wat jy ken; en areyeng, “kom ons gaan”, wat saamreis vir geselskap aanmoedig. Die uitstalling vertoon die tappiserieë van elke lid se identiteit wat saam ‘n familie vorm wat ‘n gesamentlike reis onderneem om hul kulturele, geestelike en gemeenskapsbegrippe van beweging as liggame in die wêreld te verken. Die kollektief, wat gestig is deur alums van die Tshwane Universiteit van Tegnologie, gebruik tekstielgebaseerde kuns om identiteit, kultuur en spiritualiteit te ondersoek. Die groeplede is Andrea Moses, Aobakwe Matsepola, Koketso Thwala, Karabo Makapan, Khumo Rasebitse en Clinton Mokale, en word deur Cow Mash bestuur.

Age Restriction:

Alle
19 Julie

09:00

Ticket Prices

GRATIS!

Related Upcoming Events

  • Visuele Kunste

Typo-
graphic Medi(a)
tations

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
DI. WO. DO. VR. SA.
English
Alle
  • Visuele Kunste

bat
behaviour

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
DI. WO. DO. VR. SA.
English
Alle
  • Visuele Kunste

What remains through time, slowness and stillness?

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
DI. WO. DO. VR. SA.
English
Alle
  • Visuele Kunste

Toor | Bos

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

ToegangR50
DI. WO. DO. VR. SA.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.