EN / AF

Age Restriction:

Alle

Warning: Geweld

19 Julie

09:30

Ticket Prices

Toegang R200
Kaartjies is
beskikbaar via:

Annie+
Helen

Drama
Afrikaans, English
110 min
DO.17 Julie, 20:30
VR.18 Julie, 09:00 & 20:30
SA.19 Julie, 09:30
Wanneer Annie Sullivan en Helen Keller mekaar in 1887 ontmoet, volg ‘n intense, roerende oorlog tussen twee gebroke mense. Hierdie stryd om oorlewing ontvou rondom die eetkamertafel en kopskermutselings in gebaretaal. In ’n wêreld waar trauma al hoe meer afgewater en alledaags voorkom, dwing die storie van hierdie twee formidabele vroue ons om na te dink oor die lesse van trauma en die veerkragtigheid wat daaruit spruit. As Helen, neem die jong, fenomenale 13-jarige Judi Hattingh haar eerste treë op die professionele verhoog.

Age Restriction:

Alle

Warning: Geweld

19 Julie

09:30

Ticket Prices

Toegang R200
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Teater

Verkleur-
vroutjie

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

17:00

ToegangR150
DI. WO. VR.
Afrikaans
⚠ 13+
  • Teater

Speelgoed van glas

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

16:00

ToegangR220
MA. DI. WO. DO.
Afrikaans
⚠ 13+
  • Teater

Die Koning
en sy Bruid

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

09:30

ToegangR130
DI. WO. DO.
Afrikaans, English, Sesotho
⚠ 14+
  • Teater

Kruispad of die Legende van die Goue Vis

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

20:00

ToegangR230
WO. DO. VR. SA.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.