EN / AF

Age Restriction:

12+
19 Julie

18:00

Ticket Prices

Toegang R120
Kaartjies is
beskikbaar via:

Rescue
Remedy

Drama, Komedie, Solo-optrede
Afrikaans, English
58 min
DI.15 Julie, 20:00
WO.16 Julie, 20:30
SA.19 Julie, 18:00
Ondersteun deur NATi, speelvak ondersteun deur die Vrystaat Kunstefees.

Niemand het ‘n gemaklike verhouding met hul pa nie. Rescue Remedy is ‘n moffiekind se snaakse, tragiese poging om hul pappa halfpad te ontmoet. Letterlik, op die N2 snelweg. Bekende hoogtepunte van ‘n plofbare verhouding beeld die liefde, misverstand, en woede tussen pa en kind uit, waaroor mens agterna kan lag. Rescue Remedy skyn ‘n kollig op queer mense in kontemporêre Suid-Afrika, die trauma van ‘n soldaat en geestesgesondheid. Kan pappa en kind hul ego’s eenkant skuif? Dalk is daar nog hoop. Liefde is rede genoeg om aan te hou praat.

Age Restriction:

12+
19 Julie

18:00

Ticket Prices

Toegang R120
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Teater

Speelgoed van glas

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

16:00

ToegangR220
MA. DI. WO. DO.
Afrikaans
⚠ 13+
  • Teater

Marion
Monroe

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

13:30

ToegangR200
DI. DO. SA.
Afrikaans
⚠ 12+
  • Teater

Om Skoon te Wees

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

19:00

ToegangR100
DI. WO. DO. VR. SA.
Afrikaans
⚠ 16+
  • Teater

Die Vrou
Op Die Dak

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

ToegangR180
VR. SA.
Afrikaans
⚠ 14+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.