EN / AF

Age Restriction:

13+
18 Julie

17:00

Ticket Prices

Toegang R150
Kaartjies is
beskikbaar via:

Verkleur-
vroutjie

Solo-optrede
Afrikaans
70 min
DI.15 Julie, 19:00
WO.16 Julie, 09:30
VR.18 Julie, 17:00
Wat gaan ons vanaand kyk? Opera? Skouspel? Komedie? Drama? Hoekom nie sommer iets van alles nie. Ilne Fourie bring die hele boksemdaais saam in haar splinternuwe eenvrouvertoning! Vir die eerste keer is daar iets waarvan almal hou: Soek jy iets dramaties of komies? Hou jy van Pavarotti of meer van hokkie-bokkie-sokkie? Blou, pienk, groen of geel – hierdie vertoning sal jou nie verveel. Verkleurvroutjie is ‘n perd van ‘n ander kleur en daar is iets vir elk – te kus en te keur!

Age Restriction:

13+
18 Julie

17:00

Ticket Prices

Toegang R150
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Teater

Annie+
Helen

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:30

ToegangR200
DO. VR. SA.
Afrikaans, English
Alle
  • Teater

Seun

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

10:00

ToegangR200
DI. WO. DO. VR.
Afrikaans
Alle
  • Teater

Speelgoed van glas

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

16:00

ToegangR220
MA. DI. WO. DO.
Afrikaans
⚠ 13+
  • Teater

Die Vrou
Op Die Dak

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

ToegangR180
VR. SA.
Afrikaans
⚠ 14+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.