EN / AF

Age Restriction:

Alle
18 Julie

12:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Die Stellenbosch Mafia

Pieter du Toit

Boekbespreking
Afrikaans
60 min
VR.18 Julie, 12:00
Daar word bitsig na hulle as die “Stellenbosch-Mafia” verwys en baie reken die klub van miljardêrs wat in en om dié Bolandse dorp woon, is die ergste voorbeeld van witmonopoliekapitaal. Hul kritici kla oor hul invloed op die staat en die ekonomie, maar wie is hierdie groep ongelooflike ryk Afrikaanssprekende individue en hoeveel mag het hulle werklik? Die skrywer en joernalis Pieter du Toit het ondersoek gaan instel op Stellenbosch, een van die welvarendste dorpe in die land, wat deur talle as ’n hoeksteen van die Afrikanerdom beskryf word. Hierdie dorp is immers die geboorteplek van talle Afrikanerintellektuele, politieke leiers, asook vele sakemanne en hul sakeryke. Du Toit kyk krities na hierdie klub van miljardêrs: Wie is hulle en belangriker nog, hoe is hulle onderling verbind? Watter netwerke het ontstaan danksy gedeelde direksies, alliansies en familieverbintenisse? Hy bied ’n intieme blik op Johann Rupert se sakeryk en beskryf ook die opkoms van Markus Jooste en die impak wat die Steinhoff-skandaal op Stellenbosch gehad het.

Pieter du Toit is ʼn topverkopende skrywer en assistentredakteur by News24.

Age Restriction:

Alle
18 Julie

12:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Skryf, Skiet, Speel!

(VryFlieks)

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

17:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Transponering van romans na dramas en/of films

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

16:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Henriette Grové

Bekende dramaturg en prosaïs

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

19:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Corlia Fourie

Hulde aan die helde: Aangebied deur NALN

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

18:00

ToegangR40
VR.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.