EN / AF

Age Restriction:

Alle
17 Julie

14:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Jong Leiers, Groot Impak

Kulturele Bewaring en Globale Leierskap

Paneelbespreking
Afrikaans
60 min
DO.17 Julie, 14:00
Hierdie gesprek bring vier uitmuntende jong leiers bymekaar – van mediese innovasie tot strategie, van impak en volhoubaarheid tot kundigheid in kultuur- en erfenisbestuur – om te verken hoe jong volwassenes hul kulturele erfenis as ‘n dryfkrag vir betekenisvolle verandering benut. Die paneel sal besin oor die rol van internasionale samewerking, die uitdagings en geleenthede wat jong verskilmakers in verskeie sektore ervaar, en hoe hulle hul erfenis as ‘n bron van inspirasie vir vooruitgang aanwend.

Age Restriction:

Alle
17 Julie

14:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Bybelvroue-omnibus: Sara en Hanna

Maretha Maartens

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

11:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Slym se Stories – Fanie Viljoen

Kinderstorie-Kuns aangebied deur Lapa

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

13:30

GRATIS!
VR.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Die Stellenbosch Mafia

Pieter du Toit

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

12:00

ToegangR40
VR.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Weeping Becomes a River

Siphokazi Jonas

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

15:00

ToegangR40
DO.
English
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.