EN / AF

Age Restriction:

Alle
16 Julie

10:00

Ticket Prices

GRATIS!

'n Gids vir Louzanne

Dokumentêr
Afrikaans
40 min
WO.16 Julie, 10:00
'n Gids vir Louzanne ontgin die unieke verhouding tussen ‘n blinde paralimpiese atleet en haar uiteenlopende gidse. Dit wys hoe hierdie verhouding soms kan lei tot kwesbaarheid en hartverskeurende resultate op die atletiekbaan. Maar ook tot geweldige bemagtiging en verbreding van horisonne. Hoe dit kan lei tot veranderde perspektiewe rondom menslike vermoëns en “gestremdheid”. En hoe dit uiteindelik atletiek – wat ‘n individuele sport is – verander in ‘n volskaalse spansport.

Louzanne Coetzee, ster paralimpiese atleet van Bloemfontein, en haar drie atletiek gidse, gee stof tot nadenke en diep persoonlike insigte oor “blinde atletiek” – teen die agtergrond van gemengde susksesse by twee Paralimpiese Speles, asook ‘n tweede probeerslag om Suid Afrika se ikoniese Soweto Maraton te tem – met haar gids wat ‘n unieke, heerlike “aanboord” perspektief gee van die wedloop. Die dokumentêr onthul hoe dié dinge wat bedoel is om jou te help, soms juis dit is wat jou laat faal; hoe ‘n begeerte om te help, soms daartoe lei dat die helper gehelp word; en hoe die persoon wat gelei word, soms uitdraai as die beste gids van almal.

Age Restriction:

Alle
16 Julie

10:00

Ticket Prices

GRATIS!

Related Upcoming Events

  • Vlieks

Code Unknown

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

14:00

GRATIS!
WO.
Arabic, English, French, French Sign Language, German, Maninka, Romanian
⚠ 15+
  • Vlieks

Mr. Isaacs

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

17:00

GRATIS!
DO.
Afrikaans, English
⚠ 16+
  • Vlieks

Lag en Legende:

‘n Wandeling deur die loopbaan van Tobie Cronjé

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

13:00

ToegangR40
SA.
Afrikaans
Alle
  • Vlieks

Flow

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

14:00

GRATIS!
DI.
Non-Verbal
⚠ 12+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.