Hierdie multi-internasionale, bekroonde kortfilm bied ‘n blik op die lewe van ‘n huiswerker wie se drome op ‘n jong ouderdom verwoes is. Haar reis ontvou deur haar komplekse verhouding met die element water.
Cast: Jane Mpholo, Nico Taljaard, Mosa Keketsi, Beauty Mlokoti ka Plaaitjies, Werner Shiraz Morris