EN / AF

Age Restriction:

Alle
19 Julie

09:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Boekbespreking
Afrikaans
60 min
SA.19 Julie, 09:00
Mila Verster is ‘n suksesvolle entrepreneur in haar vyftigs. Haar dogter, Tami, word binnekort agtien en Mila is gereed vir ‘n nuwe hoofstuk in haar lewe. Dan verdwyn Tami een middag spoorloos en Mila word gedwing om die sluier oor haar verlede te lig. Maar terwyl tyd sommige wonde genees, bly die letsels broos en kom vergifnis teen ‘n prys. Die wêreld is soms regtig wreed en selfs met die beste intensies maak alle mammas foute.

Susan Coetzer is landswyd bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar topverkoperroman, Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Sy het ook Selma en Louise (2018) en Die uil in die ysbos (2021) geskryf. Sy woon en werk in Johannesburg.

Age Restriction:

Alle
19 Julie

09:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Jong Leiers, Groot Impak

Kulturele Bewaring en Globale Leierskap

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

14:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Postmortem on Published Media

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

17:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans, English
Alle
  • Literatuurfees

Slym se Stories – Fanie Viljoen

Kinderstorie-Kuns aangebied deur Lapa

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

13:30

GRATIS!
VR.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Henriette Grové

Bekende dramaturg en prosaïs

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

19:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.