EN / AF

Age Restriction:

13+

Warning: Taal

18 Julie

20:30

Ticket Prices

Toegang R100
Kaartjies is
beskikbaar via:

Harte-Bliksems

Debuut
Komedie
Afrikaans
60 min
DI.15 Julie, 16:30
VR.18 Julie, 20:30
Ondersteun deur die Vrystaat Kunstefees

Harte-Bliksems is 'n lawwe rom-com wat die avonture van Annamart en Andries volg op die Afrikaanse dating-app “Biltong-en-Bokkies”. Andries, 'n romantikus, en Annamart, wat nog nooit haar eerste soen gehad het nie, beleef interessante en soms ongemaklike dates. Van bodybuilders tot vreemde karakters – die pad na liefde is vol draaie. Met humor en deernis neem Harte-Bliksems jou op 'n skreeusnaakse reis deur internet dating, waar romanse dalk wag … of dalk nie!

Age Restriction:

13+

Warning: Taal

18 Julie

20:30

Ticket Prices

Toegang R100
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Vrynge

Bielie

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

18:00

ToegangR100
DO. SA.
Afrikaans
⚠ 16+
  • Vrynge

Different Shades of Black

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

20:00

ToegangR100
DO. SA.
English, Portuguese
⚠ 14+
  • Vrynge

Öh

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

19:00

ToegangR100
DI. DO.
Gibberish
Alle
  • Vrynge

The Masks

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

11:00

ToegangR100
DI. DO.
English, Sesotho
⚠ 16+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.