EN / AF

Age Restriction:

13+

Warning: Geweld, Ouerbegeleiding, Taal

16 Julie

10:00

Ticket Prices

GRATIS!

In die verloop van

Drama, Vars van die silwer tapyt
Afrikaans
28 min
WO.16 Julie, 10:00
Suid Afrika (2024)

Jana en Chris word ná ’n moeilike aand wakker. Nie een van hulle het veel geslaap nie. Elkeen is vasgevang in hul eie gedagtes, maar daar is iets swaar en onuitgesproke tussen hulle. Jana is stil, maar iets broei in haar. Chris loop op eiers om haar. Hy probeer uitreik, maar sy bly afsydig. Deur die stram verloop van hul oggendroetine word die vorige aand se gebeure geleidelik onthul. Jana is beseer. ’n Feestelike maal is onderbreek, en daar is bloed op verskeie plekke in hul huis. ’n Intieme blik op ’n tragiese persoonlike verlies terwyl die lewe meedoënloos voortsleep.

Age Restriction:

13+

Warning: Geweld, Ouerbegeleiding, Taal

16 Julie

10:00

Ticket Prices

GRATIS!

Related Upcoming Events

  • Vlieks

Long Night's Journey into Day

South Africa's Search for Truth & Reconciliation

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

10:00

GRATIS!
VR.
Afrikaans, English
⚠ 16+
  • Vlieks

Selling in 60 Seconds:

A Guide to the Digital Marketing World

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

14:00

ToegangR150
WO.
Afrikaans
Alle
  • Vlieks

The Invisible Character:

Music in Film

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

10:00

ToegangR120
DO.
English
Alle
  • Vlieks

Mr. Isaacs

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

17:00

GRATIS!
DO.
Afrikaans, English
⚠ 16+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.