EN / AF

Age Restriction:

Alle
17 Julie

09:30

Ticket Prices

Toegang R180
Kaartjies is
beskikbaar via:

Koos, Koos
en ander Meesters

(100jr se wenresepte)

Kontemporêr
Afrikaans
90 min
WO.16 Julie, 20:00
DO.17 Julie, 09:30
Mathys Roets, Johan Liebenberg en Jacobus Silwer betower gehore met ‘n nuwe produksie van Afrikaanse musiek soos nog nooit tevore gehoor is nie! Die driemanskap vertolk die afgelope 100 jaar se grootste Afrikaanse liedere met unieke stemme, harmonieë en verskillende instrumente en bring ‘n splinternuwe klank na vore. Van Oom Chris Blignaut, Gé, Anneli, Kerkorrel tot Kombuis: ons erfenis is vir ons mooi en dis nog lank nie die einde nie! Kom deel trots in die verlede, hede en toekoms van Afrikaanse musiek!

Age Restriction:

Alle
17 Julie

09:30

Ticket Prices

Toegang R180
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Musiek

Amanda Strydom

The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:30

ToegangR220
VR. SA.
Afrikaans, Dutch, English, French, Kaaps, Koi
⚠ 13+
  • Musiek

Lize Beekman

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

10:00

ToegangR220
DI. WO.
Afrikaans, English
⚠ 10+
  • Musiek

Bob Dylan vir die Afrikaanse siel

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:30

ToegangR200
DO. VR. SA.
Afrikaans
Alle
  • Musiek

Opera & Tango

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

17:00

ToegangR180
DI. WO.
Afrikaans, English, French, Italian, Spanish
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.