Sci-Ed Science Education Centre (Winkie Direko Building)
90 min
VR.18 Julie, 10:00
Maak gereed vir lansering in hierdie maak-en-neem-saam-aktiwiteit! Bou jou eie vuurpyl uit huishoudelike materiaal en ontdek ‘n bietjie vuurpylwetenskap!
*Kinders onder die ouderdom van 16 moet deur ’n volwassene vergesel word.