EN / AF

Age Restriction:

13+

Warning: Geweld, Seks

18 Julie

13:30

Ticket Prices

Toegang R120
Kaartjies is
beskikbaar via:

Monolith

Drama, Gruwel
English
50 min
DI.15 Julie, 20:30
VR.18 Julie, 13:30
Maia is vasgevang in ‘n draaikolk van sperdatums, isolasie, en die vervloekte krake in die muur van haar woonstel. Sy moet werk. Maar sy kan nie ophou dink aan daardie krake nie. Dan kom Lucas. Hy het gekom om haar woonstel reg te maak. Miskien is hy net wat sy nodig het. Iemand. Intussen kan haar ma nie ophou bel nie. Sy klop aan die deur. Maar Lucas is nou hier. Alles gaan reg wees. Obsessiewe liefde. Dwingende vernietiging. Bloed, geweld, pyn, hartseer, begeerte. Dit is allesoorheersend.

Age Restriction:

13+

Warning: Geweld, Seks

18 Julie

13:30

Ticket Prices

Toegang R120
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Vrynge

The Masks

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

11:00

ToegangR100
DI. DO.
English, Sesotho
⚠ 16+
  • Vrynge

A prayer to all my Azanians

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

11:00

ToegangR100
WO. VR.
English, isiZulu, Sesotho
⚠ 13+
  • Vrynge

Öh

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

19:00

ToegangR100
DI. DO.
Gibberish
Alle
  • Vrynge

Isn’t it just Divine, Ethel? 

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

20:00

ToegangR120
DO. VR. SA.
Non-Verbal
⚠ 13+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.