EN / AF

Age Restriction:

Alle
15 Julie

18:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Nico Luwes

Hulde aan die helde: Aangebied deur NALN

Huldeblyk aan helde
Afrikaans
60 min
DI.15 Julie, 18:00
Nico Luwes behaal sy PhD-graad in Drama- en Teaterkuns in 2012 aan die UV met sy proefskrif onder prof. Hennie van Coller wat met die D.F. Malanprys bekroon word. Hy voltooi tans ‘n PhD in Kreatiewe Skryfkuns oor Afrikaanse klugte met prof. Henning Pieterse as promotor. Hy het gewerk as akteur by SUKOVS en verskeie doserende poste beklee voordat hy in 1990 departementshoof van die UV Dramadepartement en later professor geword het. Benewens sy skryfwerk, doen hy komiteewerk en word onder andere voorsitter van die Kunstekommissie van die S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns. In 2020 word die SA Akademie Eremedalje en die Gerhard Beukes-prys vir Lewenslange Bydrae tot Teater aan hom toegeken. Hy is 47 jaar getroud met Alet en trotse pa van prof Nicolaas Luwes, Michelle Joubert en Carmen Neethling.

Age Restriction:

Alle
15 Julie

18:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Pieksel – Fanie Viljoen

Kinderstorie-Kuns aangebied deur Lapa

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

13:30

GRATIS!
WO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Seun

Dana Snyman

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

12:00

ToegangR40
SA.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Op pad na ’n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

11:00

ToegangR40
VR.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Transponering van romans na dramas en/of films

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

16:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.