EN / AF

Age Restriction:

15+
17 Julie

15:00

Ticket Prices

Toegang R280
Kaartjies is
beskikbaar via:

Parfuum Werkswinkel

Beginner, Geur en selfversorging, Werkswinkels met kaartjies
Afrikaans
90 min
DO.17 Julie, 15:00
Moeilikheidsgraad: Beginners/Maklik
Aantal mense: 30 mense

Wanneer die winkels se parfuum nie daardie unieke reuk het waarna jy opsoek is nie, hoekom kom maak jy nie net jou eie nie? Kom leer saam hoe verskillende essensiële olies jou emosioneel kan affekteer. Elke individue word dan die geleentheid geskep om al die olies te ruik, en hul gunsteling drie te kies. Elkeen kry die kans om hulle eie persoonlike geur parfuum te meng, en sodoende weg te stap met ‘n parfuum wat by hulle emosionele behoeftes pas. Nog meer kry jy ‘n kans om jou persoonlike resep af te skryf vir die toekoms.

Individue ontvang:
  • Daar gaan essensiële olies verskaf word sodat elke individu hul eie parfuum kan maak, sowel as ‘n botteltjie sodat hulle die parfuum saam met hulle kan huis toe neem.

Age Restriction:

15+
17 Julie

15:00

Ticket Prices

Toegang R280
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Mebala-bala

Sip & Paint

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

18:00

ToegangR300
WO. DO. VR.
English
⚠ 18+
  • Mebala-bala

Sloer-
naaldwerk Werkswinkel

Handewerk in die oomblik van tyd

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

10:00

ToegangR350
WO. VR.
Afrikaans, English
⚠ 10+
  • Mebala-bala

Naaldwerk Werkswinkel

(Maak 'n drasak)

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

10:00

ToegangR350
DI.
Afrikaans, English
⚠ 18+
  • Mebala-bala

Polimeerklei-oorbelle

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

10:00

ToegangR250
DI. WO. DO. VR. SA.
Afrikaans, English
⚠ 10+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.