Sci-Ed Science Education Centre (Family Math Facility)
60 min
WO.16 Julie, 17:15
Kom geniet 'n prettige wetenskapervaring terwyl jy aandete met jou gesin of vriende geniet. Die Science@Dinner-geleentheid sluit 'n ligte ete in en terwyl jy jou aandete nuttig, sal ons jou wys hoe alles op die tafel gebruik kan word vir prettige wetenskapaktiwiteite wat ook sommige basiese konsepte in die alledaagse lewe verduidelik.
Aanbieder: Personeellede van die UV se Wetenskap-vir-die-Toekomseenheid met Dr Cobus van Breda as fasiliteerder
Limited space: 40 participants per session
Included:Dinner, drinks and dessert
Kaartjieprys R120 per volwassene, R60 per kind.
Aandete, drankies en nagereg ingesluit
*Kinders jonger as 16 moet deur ‘n volwassene vergesel word