EN / AF

Age Restriction:

All
15 July

13:30

Ticket Prices

FREE!

Superheroes vlieg net saans – Jaco Jacobs

Kinderstorie-Kuns aangebied deur Lapa

Children Story Hour
Afrikaans
60 min
TUE15 July, 13:30
Die Vrystaat Kunstefees en Lapa-Uitgewers bied gratis opwindende kunsflytprojekte vir die jongspan aan. Saam met vrolike voorlesings word daar geknip- en plak en karakters geskep wat gebaseer is op van Lapa-Uitgewers se gewildste jeugboeke.

Kinders is welkom vanaf 13:00, aangesien ons 13:30 met die storie wil begin.

Age Restriction:

All
15 July

13:30

Ticket Prices

FREE!

Related Upcoming Events

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.