Sukkel jy om ‘n plek te vind wat jy jou huis kan noem? Wel, moenie verder soek nie … Mecrura Maison bied jou ‘n beskeie blyplek teen pryse wat jy sou betaal vir ‘n stukkie kaas! Jy sal nie eens die gekrap binne die mure hoor onder die geklingel van al die geld in jou beursie nie. Brand jou neushare, of ruik jy ‘n verdagte geur? Dan het ons gratis neusproppe vir jou. So, moenie loop nie. Hardloop! Na Mecrura Maison.
Cast: Kristen Fichardt, Sonja Louw, Zara West, Shannon Hendry, Matthew Dragner, Shaneeq Meniers, Kyle Truter
Director: Nicola Joubert, Kristen Fichardt, Sonja Louw, Shannon Hendry, Matthew Dragner, Shaneeq Meniers, Kyle Truter