Beginner, Huis & Dekoratiewe Kunste, Werkswinkels met kaartjies
English
EXR 3
30 min
DI.15 Julie, 15:00
WO.16 Julie, 15:00
DO.17 Julie, 15:00
VR.18 Julie, 15:00
Moeilikheidsgraad: Beginner / Maklik
Spasies beskikbaar: 6 mense op 'n slag
Aanbiedingstyd: 15:00 – 17:00
Ongeveer 30 minute per kers (afhangend van die individu)
Dit is ‘n ontspanne, inloer-werkswinkel! Kies eenvoudig ‘n kers, versier dit met die materiaal wat voorsien word, en geniet die kreatiewe proses. Sodra jy klaar is, is jou ruimte gereed vir die volgende feesgangers om aan die pret deel te neem.
Laat jou lig skyn deur ‘n kers te versier ten bate van die Vrystaat Nasorgsentrum vir die intellektueel gestremdes. Jy kry die geleentheid om jou eie kers te versier en huis toe te neem, terwyl jy ons help om fondse in te samel vir een van die voorste sorgsentrums in Bloemfontein. Kom maak saam lig en ons sal alle winste van hierdie werkswinkel aan die Vrystaat Nasorgsentrum skenk.