EN / AF

Age Restriction:

13+

Warning: Taal

16 Julie

10:00

Ticket Prices

GRATIS!

Tussen die draad en die dropper

Dokumentêr, Vars van die silwer tapyt
Afrikaans
29 min
WO.16 Julie, 10:00
Suid Afrika (2024)

Hierdie dokumentêr is ’n reis saam met die fotojoernalis Willem van der Berg op soek na ’n verlore draadspanner van die Hardemanskaroo, Hans Jors. Willem het ’n jarelange en noue verbintenis met Hans, maar nou is daar geen teken van Hans nie, en die boer vir wie hy ’n hele Karoo-koninkryk toegespan het, wil niks sê nie. Met die lostorring van die raaisel rondom Hans, word die skerp skeidslyne in ’n ongenaakbare landskap en verdeelde gemeenskap sigbaar. Dit is ’n storie oor mense wat aan die verkeerde kant van die draad gebore is. Die kant waar jy net kan stilraak. Verdwyn. En niemand iets daaromtrent kan doen nie.

Age Restriction:

13+

Warning: Taal

16 Julie

10:00

Ticket Prices

GRATIS!

Related Upcoming Events

  • Vlieks

Selling in 60 Seconds:

A Guide to the Digital Marketing World

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

14:00

ToegangR150
WO.
Afrikaans
Alle
  • Vlieks

Disgrace

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

20:00

GRATIS!
DI.
English
⚠ 16+
  • Vlieks

Sehlabelo

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

17:00

GRATIS!
DI.
English, Sesotho
⚠ 13+
  • Vlieks

Mr. Isaacs

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

17:00

GRATIS!
DO.
Afrikaans, English
⚠ 16+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.