EN / AF

Age Restriction:

Alle
18 Julie

10:00

Ticket Prices

Toegang R120
Kaartjies is
beskikbaar via:

Die verlore ballerina

Dans, Teater, Vrynge
Afrikaans
45 min
DO.17 Julie, 14:00
VR.18 Julie, 10:00
Dit is 'n gesellige aand in klein Emily se speelgoedkamer, waar haar verbeelding haar speelgoed tot lewe bring. Emily, 'n helderoog-kind met 'n wilde verbeelding, laat haar ballerinapop Isabella deur die lug dans. “En nou, vir die groot finale!” roep Emily uit en laat die pop een laaste keer draai voordat sy haar in die speelgoedkas bêre … of so dink sy. Kom help die ander speelgoed soek na Isabella, die verlore ballerina.

Age Restriction:

Alle
18 Julie

10:00

Ticket Prices

Toegang R120
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Jong Gehore

Hiep Hiep Hoera! Hans Haas Verjaar!

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

11:00

ToegangR130
MA. DI. WO. DO. VR. SA.
Afrikaans
Alle
  • Jong Gehore

Die Moedige Avonture van Prinses Petronella

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

09:00

ToegangR100
DI. WO. DO.
Afrikaans
Alle
  • Jong Gehore

The King of Broken Things

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

17:30

ToegangR180
MA. WO. DO.
English
⚠ 10+
  • Jong Gehore

Dimpho and the Catfish

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

13:00

ToegangR100
WO. DO. VR. SA.
Afrikaans, English, Sesotho
⚠ 13+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.