EN / AF

Age Restriction:

Alle
17 Julie

09:00

Ticket Prices

Toegang R100
Kaartjies is
beskikbaar via:

Die Moedige Avonture van Prinses Petronella

Teater, Vrynge
Afrikaans
45 min
DI.15 Julie, 11:00
WO.16 Julie, 11:00
DO.17 Julie, 09:00
'n Feëverhaal, maar nie soos jy verwag nie. 'n Prinses wat swaarde swaai en 'n Prins wat bak … Daar is ook 'n draak wat nie so naar is soos wat hy lyk nie en ons verteller, Felicia, is 'n feetjie wat oor haar voete val. Die toneelstuk gebruik hierdie karakters om die temas van stereotipering uit te lig, jou te help om jou vrese te oorkom en te ontdek wie jy is, met hope avontuur!

Age Restriction:

Alle
17 Julie

09:00

Ticket Prices

Toegang R100
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Jong Gehore

Grommels

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

11:00

ToegangR120
DI. WO. DO. SA.
Afrikaans
Alle
  • Jong Gehore

Dimpho and the Catfish

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

13:00

ToegangR100
WO. DO. VR. SA.
Afrikaans, English, Sesotho
⚠ 13+
  • Jong Gehore

Hiep Hiep Hoera! Hans Haas Verjaar!

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

11:00

ToegangR130
MA. DI. WO. DO. VR. SA.
Afrikaans
Alle
  • Jong Gehore

Die Moedige Avonture van Prinses Petronella

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

09:00

ToegangR100
DI. WO. DO.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.