EN / AF

Age Restriction:

Alle
16 Julie

16:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Bloedbroers

Deon Lamprecht

Boekbespreking
Afrikaans
60 min
WO.16 Julie, 16:00
Gedurende Operasie Sceptic waarin 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep Swapo-basisse in die suide van Angola aangeval het, het tweede luitenant Paul Louw sy peleton in vier Ratels na die slagveld by Smokeshell gelei. In die chaos wat op 10 Junie 1980 onder die bloedige son gevolg het, is 12 dienspligtiges in sy peleton van 44 dood. Louw en ’n handjievol soldate het die aand deurgebring in ’n beskadigde Ratel, afgesny van die ander. In Bloedbroers deel van die oorlewendes hul ervarings tydens die geveg. Dit werp lig op wat met soldate gebeur nadat die laaste skote afgevuur is en volg die veterane toe hulle vier dekades ná die operasie vir die eerste keer na die slagveld teruggekeer het.

Deon Lamprecht is ‘n senior nuusjoernalis en bekroonde artikelskrywer. Sy debuutroman Tannie Pompie se oorlog (2015) was ‘n blitsverkoper. Hy was joernalis by The Pretoria News, Beeld en Rapport, medestigter van Media24 se Afrika-kantoor en die maatskappy se verteenwoordiger in Washington, DC. Tans is hy ‘n herskrywer vir Huisgenoot.

Age Restriction:

Alle
16 Julie

16:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

12:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

The Cults in our Backyard

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

14:00

ToegangR40
VR.
English
Alle
  • Literatuurfees

Weeping Becomes a River

Siphokazi Jonas

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

15:00

ToegangR40
DO.
English
Alle
  • Literatuurfees

Vetplant Feetjies - Antjie Krog

Kinderstorie-Kuns aangebied deur Lapa

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

13:30

GRATIS!
SA.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.