EN / AF

Age Restriction:

Alle
15 Julie

12:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Boekbespreking
Afrikaans
60 min
DI.15 Julie, 12:00
Rachel April se lyk word gevind met ’n steekwond in haar hart. Medestudent Lesea du Plessis gaan nie toelaat dat die polisie hierdie saak beduiwel soos dié van haar ouers se moord nie. Sy het Rachel se dogtertjie belowe sy sal uitvind wat gebeur het. Dit blyk dat Rachel tydens ’n internskap by die Anglo-Boereoorlogmuseum iets ontdek het. Maar wat kan dit wees? En hoekom sou ’n kunsstudent in die Anglo-Boereoorlog belangstel? Terwyl Lesea die vrae probeer beantwoord, word haar familiegeheime losgetorring en moet sy haar hele identiteit herbeskou. Maar iemand wil keer dat hulle die waarheid oor Rachel se moord ontbloot. En nou verkeer sy en haar aanneemboetie in doodsgevaar.

P.P. Fourie is gebore in die Vrystaat en het skoolgegaan in Clarens, Bloemfontein en Oudtshoorn. Tans woon hy op Wellington. Sy debuutroman, The Heart Is The Size of a Fist, is tesame met die Afrikaanse vertaling, ‘n Hart is so groot soos ’n vuis, uitgegee. Twee spanningsromans het gevolg: Ons skulde en Die dood van Rachel April.

Age Restriction:

Alle
15 Julie

12:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Bybelvroue-omnibus: Sara en Hanna

Maretha Maartens

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

11:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Die ander dogter

Naomi Morgan

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

09:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Garry the Grasshopper has a secret

Susan Coetzer

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

15:00

ToegangR40
DI.
English
Alle
  • Literatuurfees

Postmortem on Published Media

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

17:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans, English
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.