Sluit by ons aan soos wat ons rou oor die verlies van ons gunsteling plaaslike koerante. Het ons vir ewig die velle papier wat ons onder in die papegaai se hok sit verloor? Sal daar ooit weer ‘n tasbare bron van nuus wees vir die wat tegnologie vrees?