Valskermbataljon verhale bevat regte stories deur regte Parabats – die elite valskermsoldate wat deur die lug geval en op die grond geveg het. Van die opwinding en vrees voor ‘n sprong tot die kameraadskap wat net in die hitte van aksie gesmee kan word: dit is stories van moed, deursettingsvermoë, gevaar, humor, vasbyt en verlies. Party sal jou laat regop sit, ander sal jou diep laat nadink.
Eerlik. Rou. Reguit. Valskermbataljon verhale bring hul ervarings tot lewe, net soos hulle dit onthou.
With: Elzabé Zietsman, Mike Bolhuis, Lieb Liebenberg