EN / AF

Age Restriction:

Alle
19 Julie

11:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Valskerm-
bataljon verhale

Mike Bolhuis

Boekbespreking
Afrikaans
60 min
SA.19 Julie, 11:00
Valskermbataljon verhale bevat regte stories deur regte Parabats – die elite valskermsoldate wat deur die lug geval en op die grond geveg het. Van die opwinding en vrees voor ‘n sprong tot die kameraadskap wat net in die hitte van aksie gesmee kan word: dit is stories van moed, deursettingsvermoë, gevaar, humor, vasbyt en verlies. Party sal jou laat regop sit, ander sal jou diep laat nadink. Eerlik. Rou. Reguit. Valskermbataljon verhale bring hul ervarings tot lewe, net soos hulle dit onthou.

Age Restriction:

Alle
19 Julie

11:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Die Stellenbosch Mafia

Pieter du Toit

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

12:00

ToegangR40
VR.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

The Super Cadres

Pieter du Toit

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

16:00

ToegangR40
DO.
English
Alle
  • Literatuurfees

Die ander dogter

Naomi Morgan

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

09:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Postmortem on Published Media

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

17:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans, English
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.