EN / AF

Age Restriction:

Alle
17 Julie

09:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Die ander dogter

Naomi Morgan

Boekbespreking
Afrikaans
60 min
DO.17 Julie, 09:00
Op tienjarige ouderdom hoor Annie Ernaux ‘n gesprek wat nie vir haar ore bedoel was nie. Sy was onder die indruk dat sy haar ouers se enigste kind is, maar daar was ‘n ander dogter wat op sesjarige leeftyd aan witseerkeel oorlede is. Haar bestaan, naam en foto’s is verswyg sodat Annie nie aan die hartseer van ‘n kindersterfte blootgestel moes word nie. Hierdie roman is ‘n brief aan die suster wat sy nooit geken het nie. Die Nobelprys vir Letterkunde is in 2022 aan die Franse skrywer Annie Ernaux toegeken.

Naomi Morgan is ‘n bekroonde vertaler van veral Franse dramas. In 2025 word die Kyknet-Fiësta vir die Beste Vertaling van ‘n Teks aan haar toegeken vir Samuel Beckett se Ons wag vir Godot. Sy het reeds drie novelles van Eric-Emmanuel Schmitt vertaal wat ook vir die verhoog verwerk is, en twee Nobelpryswenners se werke vertaal, waarvan Annie Ernaux se werk die tweede. Morgan is ‘n Chevalier de l’ordre des Arts et des Lettres van die Franse Republiek en ‘n navorsingsgenoot aan die Universiteit van die Vrystaat.

Age Restriction:

Alle
17 Julie

09:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Troep

Bun Booyens

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

15:00

ToegangR40
VR.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Garry the Grasshopper has a secret

Susan Coetzer

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

15:00

ToegangR40
DI.
English
Alle
  • Literatuurfees

Displacement

Daniël J. Louw

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

20:00

ToegangR40
DI.
English
Alle
  • Literatuurfees

Spookstories van CJ Langenhoven

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

20:00

ToegangR40
WO. VR.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.