EN / AF

Age Restriction:

Alle
17 Julie

16:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

The Super Cadres

Pieter du Toit

Boekbespreking
English
60 min
DO.17 Julie, 16:00
Pieter du Toit ondersoek die ANC se nalatenskap van sy vroeë gloriejare tot die teleurstelling van Ramaphosa se presidensie. Hy toon aan hoe die aanstelling van kaderleiers op elke vlak van die regering oor tyd onvermydelik gelei het tot die (ineen)smelting van party en staat en die korrupsie wat wydverspreid kop uitgesteek het toe Jacob Zuma die leiding oorgeneem het.

Pieter du Toit is die skrywer van topverkopers soos Die Stellenbosch Mafia en The ANC Billionaires. Hy is ‘n assistent-redakteur by News24.com.

Age Restriction:

Alle
17 Julie

16:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Die ander dogter

Naomi Morgan

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

09:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Slym se Stories – Fanie Viljoen

Kinderstorie-Kuns aangebied deur Lapa

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

13:30

GRATIS!
VR.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Weeping Becomes a River

Siphokazi Jonas

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

15:00

ToegangR40
DO.
English
Alle
  • Literatuurfees

Displacement

Daniël J. Louw

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

20:00

ToegangR40
DI.
English
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.