EN / AF

Age Restriction:

13+

Warning: Ouerbegeleiding

18 Julie

19:00

Ticket Prices

GRATIS!

Cry, the Beloved Country

Drama, SA Boek tot Silwerskerm
English
122 min
VR.18 Julie, 19:00
Suid-Afrika, VSA (1995)
Dominee Stephen Kumalo is ‘n Zulu-predikant in landelike Suid-Afrika. Wanneer sy seun van roof en moord beskuldig word, onderneem Kumalo ‘n reis na Johannesburg waar ‘n plaaslike priester hom help. Hy ontmoet uiteindelik die vader van die moordslagoffer, James Jarvis, ‘n prominente, wit heerssugtige. Hulle ontdek egter ooreenkomste in hul sienings en hul wedersydse respek word ‘n simbool van apartheid se uiteindelike ondergang.

Gebaseer op die roman: Cry the Beloved Country (1948) deur die Suid-Afrikaanse skrywer Alan Paton.

Age Restriction:

13+

Warning: Ouerbegeleiding

18 Julie

19:00

Ticket Prices

GRATIS!

Related Upcoming Events

  • Vlieks

Flow

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

14:00

GRATIS!
DI.
Non-Verbal
⚠ 12+
  • Vlieks

No Other Land

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

10:00

GRATIS!
DO.
Arabic, English, Hebrew
⚠ 15+
  • Vlieks

Tussen die draad en die dropper

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

10:00

GRATIS!
WO.
Afrikaans
⚠ 13+
  • Vlieks

small details, BIGGER PICTURE

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

17:00

GRATIS!
VR.
English, isiXhosa, Sesotho
⚠ 16+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.