EN / AF

Age Restriction:

Alle
18 Julie

20:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Spookstories van CJ Langenhoven

Lit tot Laat
Afrikaans
60 min
WO.16 Julie, 20:00
VR.18 Julie, 20:00
Onthou jy die tyd van Springbokradio, Die pad oor Kleinbegin en Staal Burger? Bring jou verbeelding, ’n kombers vir die koue, ’n glasie rooiwyn en kom sit naby aan mekaar vir ’n outydse spookstorieaand. Die vure brand al in die amfiteater waar die UV se Departement Drama- en Teaterkuns ons gaan terugneem na die einste Springbokradio met C.J. Langenhoven se spookstories as lewendige radiodramas; na ’n wêreld waar dit sweerlik werklik spook.

Age Restriction:

Alle
18 Julie

20:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Die ander dogter

Naomi Morgan

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

09:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Skryf, Skiet, Speel!

(VryFlieks)

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

17:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Sprankelverse uit die oude doos

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

20:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Die uitvaart

Carla van der Spuy

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

11:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.