EN / AF

Age Restriction:

Alle
16 Julie

20:00

Ticket Prices

Toegang R200
Kaartjies is
beskikbaar via:

Effens Anders

Komedie, Solo-optrede
Afrikaans
60 min
WO.16 Julie, 20:00
Aletta Francina de Kock is nog altyd effens anders ... Haar splinternuwe stand-up komedie, Effens Anders, bied ’n komiese en eerlike blik op haar huidige lewe – met al die snaakse, aweregse en downright bizarre dinge wat daarmee saamkom. Soos altyd bring sy haar skerp humorsin en natuurlike aanvoeling vir storievertel en laat jou skater van die lag met haar unieke uitkyk op die wêreld. Kom lag saam en ontmoet die vrou met die mooiste kuite in die land – want met Aletta is niks ooit heeltemal normaal nie… dis altyd Effens Anders!

Age Restriction:

Alle
16 Julie

20:00

Ticket Prices

Toegang R200
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Teater

Speenvark

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

13:00

ToegangR220
DI. WO. VR. SA.
Afrikaans
⚠ 16+
  • Teater

Gebou soos
Steffi Graf

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

10:00

ToegangR190
DI. DO. VR. SA.
Afrikaans
⚠ 12+
  • Teater

Verkleur-
vroutjie

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

17:00

ToegangR150
DI. WO. VR.
Afrikaans
⚠ 13+
  • Teater

Bacchus tot Bekker

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

13:30

ToegangR220
DO. SA.
Afrikaans
⚠ 13+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.