EN / AF

Age Restriction:

12+
19 Julie

10:00

Ticket Prices

Toegang R190
Kaartjies is
beskikbaar via:

Gebou soos
Steffi Graf

Debuut
Solo-optrede
Afrikaans
70 min
DI.15 Julie, 17:30
DO.17 Julie, 17:00
VR.18 Julie, 20:00
SA.19 Julie, 10:00
‘n Vrystaat Kunstefees produksie, moontlik gemaak deur NATi

Ná al die vreesaanjaende stories oor Wilgenhof (‘n koshuis in Stellenbosch) het ek vreeslike goed oor my tyd in Die Plek probeer onthou, maar ál wat my geestesoog kon baasraak, was flitse uit fantastiese partytjies. Die vroeë negentigs was ‘n sorgelose (gewis naïewe) tyd vir ‘n klomp onhebbelike seuns; ‘n eenvoudige era voor die aanslag van sosiale media en kragwoorde soos “toksies”, “woke” en “offensive”. Ons was aspris-onbewus van die wêreld buite die Bos, alles ín die Bos het vir ons gedraai om vriendskap, die prys van ‘n bottel Tassies en natuurlik ... bowe alles: Wilgenhof.

Age Restriction:

12+
19 Julie

10:00

Ticket Prices

Toegang R190
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Teater

Rescue
Remedy

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

18:00

ToegangR120
DI. WO. SA.
Afrikaans, English
⚠ 12+
  • Teater

Prooi/Prey

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

17:00

ToegangR200
DO. VR. SA.
Afrikaans, English
⚠ 16+
  • Teater

Die Vrou
Op Die Dak

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

ToegangR180
VR. SA.
Afrikaans
⚠ 14+
  • Teater

Effens Anders

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

20:00

ToegangR200
WO.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.