A big, grey wall encloses a small, grey world. Colour is but a memory. A dream. Here live Geelgrommel and Blougrommel – the last colours left. Then comes a day, unlike any other grommerige grommel day… The little wall-men’s whisperings become a whirlwind. The Grommels get lost… What lies beyond the wall? Join us on a playful journey of discovery, where beauty can be found in simplicity and nature’s colours can grow inside us once more.
’n Groot, grys muur omhels ’n klein, grys wêreld. Waar kleur net ’n herinnering is. Hier woon Geelgrommel en Blougrommel – die laaste kleure wat oor is. Toe kom daar ’n dag wat nie soos elke gewone grommeldag is nie … Die muurmannetjies se fluisterings word ’n warrelwind. Die grommels verdwaal … Wat lê agter die muur? Kom saam op hierdie ontdekkingsreis na skoonheid in eenvoud en kom voel hoe dit was toe die natuur se kleure nog binne ons almal kon groei.