EN / AF

Age Restriction:

12+
19 Julie

17:00

Ticket Prices

Toegang R180
Kaartjies is
beskikbaar via:

KeelVOL

Komedie, Musiekblyspel
Afrikaans
85 min
VR.18 Julie, 10:00
SA.19 Julie, 17:00
Germandt Geldenhuys (beter bekend as Louis Koster in die gewilde KykNet sepie Binnelanders) en Je-ani Swiegelaar (beter bekend as Suster Naomi Koster in Binnelanders) verskyn die eerste keer saam op die verhoog. Dié bittersoet komedie beloof om die gehoor se ore, lagspiere, traankliere en harte aan te raak. Kom deel in ‘n unieke teaterervaring wat storie, musiek, stemme en drome saamweef, en vind uit hoe belangrik dit is om jou eie stem te vind in ‘n wêreld wat jou soms wil stilmaak.

Age Restriction:

12+
19 Julie

17:00

Ticket Prices

Toegang R180
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Musiek

Opera & Tango

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

17:00

ToegangR180
DI. WO.
Afrikaans, English, French, Italian, Spanish
Alle
  • Musiek

De Wals van de Liefde

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

10:00

ToegangR200
WO. DO. VR.
Afrikaans, Dutch
Alle
  • Musiek

Vincent

His Quest To Love
and Be Loved

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

20:00

ToegangR180
DI.
English
Alle
  • Musiek

Jak de Priester & Antoinette Pienaar

in Koppieteefontein

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

20:00

ToegangR250
WO. DO.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.