EN / AF

Age Restriction:

Alle
15 Julie

20:00

Ticket Prices

Toegang R180
Kaartjies is
beskikbaar via:

Vincent

His Quest To Love
and Be Loved

Kabaret, Musiekblyspel
English
80 min
DI.15 Julie, 20:00
Vincent is ‘n tagtig-minuut-lange kabaret/kleinskaalse musiekblyspel wat die lewe en liefdes van die 19de-eeuse skilder Vincent Van Gogh ondersoek. Hierdie een-akteur, een-pianis vertoning vertel die komplekse verhaal en karakterisering van Vincent se soeke na lewe en liefde, verweef deur die werklike (vertaalde) briefwisseling met sy broer, Theo Van Gogh. Herverbeelde populêre liedjies word ingespan om die storie uit te beeld. Die musiek vir die musiekblyspel is geïnspireer deur impressionistiese klavierwerke soos dié van Debussy en Ravel.

Age Restriction:

Alle
15 Julie

20:00

Ticket Prices

Toegang R180
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Musiek

KeelVOL

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

17:00

ToegangR180
VR. SA.
Afrikaans
⚠ 12+
  • Musiek

Klarinet-
Fantasieë

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

14:30

ToegangR220
VR. SA.
Afrikaans, English
Alle
  • Musiek

Soetsappig

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

10:00

ToegangR150
DI. WO. DO.
Afrikaans, English
⚠ 18+
  • Musiek

De Wals van de Liefde

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

10:00

ToegangR200
WO. DO. VR.
Afrikaans, Dutch
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.