EN / AF

Age Restriction:

Alle
19 Julie

09:00

Ticket Prices

GRATIS!

Crossroads

Fotografie, Tentoonstellings
English
09:00 - 18:00
DI.15 Julie, 09:00
WO.16 Julie, 09:00
DO.17 Julie, 09:00
VR.18 Julie, 09:00
SA.19 Julie, 09:00
Die uitstalling Crossroads is gekurateer deur die Belgies-gebaseerde skrywer en fotograaf Hughes Makaba Ntoto en die kreatiewe konsultant en kunskrywer Palesa Segomotso Motsumi. Die kuratoriale raamwerk is ontwerp om na die tussen-in-momente te kyk, die intieme ervarings wat ons het met die natuur, mense en ruimtes, beide kunsmatig en natuurlik. Die kollektief fotograwe het saam met Motsumi gewerk aan twee verskillende kuratoriale projekte in 2021 en 2022 by historiese ruimtes, soos die Troyeville House en Ellis House, oos van Johannesburg. Crossroads bevorder die praktyk waar fotograwe saamkom op ‘n punt waar elkeen se werk oor kontinente in gesprek is met ander, asook in gesprek tree met historiese ruimtes.

Age Restriction:

Alle
19 Julie

09:00

Ticket Prices

GRATIS!

Related Upcoming Events

  • Visuele Kunste

Crossroads

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
DI. WO. DO. VR. SA.
English
Alle
  • Visuele Kunste

Heaven and Earth

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
DI. WO. DO. VR. SA.
English
Alle
  • Visuele Kunste

Chommie areyeng

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
DI. WO. DO. VR. SA.
English
Alle
  • Visuele Kunste

Soliloquy

The untold story of Sleeping Beauty’s dreams

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
DI. WO. DO. VR. SA.
English
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.