EN / AF

Age Restriction:

Alle
15 Julie

10:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Lens

Gert Coetzee

Boekbespreking
Afrikaans
60 min
DI.15 Julie, 10:00
Lens speel af tydens die politieke oorgangstyd in Suid-Afrika (1988-1990. Die hoofkarakter, Chris Meyer, is ’n jong joernalis by Oggendspieël. Op sy eie ondersoek hy die dood van die prominente egpaar dr. Albert en prof. Hillerie Strydom ’n dekade tevore in ’n motorongeluk. Albert was ’n polities verligte raadgewer vir die regering. Chris probeer die raaiselagtige omstandighede van die ongeluk ontrafel, en ontdek dat daar ’n verband is met die dubbele moord op dr. Robert en Jeanne-Cora Smit van 1977. Die woorde “RAU TEM” wat teen die muur van hul moordhuis geskryf was, speel ’n sleutelrol in die verhaal.

Gert Coetzee is ‘n veelsydige, gesoute joernalis en Volksblad-redakteur van 2015 tot 2022. In Lens put hy uit 35 jaar se ondervinding in die nuusloopgrawe om met insig te skryf oor politieke veranderinge in die land in die laat 1980’s – en oor wat kon gewees het.

Age Restriction:

Alle
15 Julie

10:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Die uitvaart

Carla van der Spuy

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

11:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Bella Wet: Baai-Baai Afrikaans

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

17:00

ToegangR40
WO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Hospitaal Weltevreden

Riaan Grobler

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

15:00

ToegangR40
WO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Henriette Grové

Bekende dramaturg en prosaïs

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

19:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.