EN / AF

Age Restriction:

Alle
16 Julie

15:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Hospitaal Weltevreden

Riaan Grobler

Boekbespreking
Afrikaans
60 min
WO.16 Julie, 15:00
Anna-Mart is ’n noodeenheid-spesialis en nie bang vir harde werk nie. Dis immers ál hoe sy uit die armoede van haar en haar twee broers se enkelma-huishouding kon ontsnap en haar droom om ’n dokter te word, kon verwesenlik. Louise Tredoux is Anna-Mart se boesemvriendin en ’n onkoloog wat in wetenskap en niks anders glo nie. En dan is daar Rentia le Roux, die geskeide sielkundige met twee kinders. Kom die romantiese geskenke wat sy skielik kry van die aantreklike kardioloog Dr Marloux Pienaar? En is daar enigsins ’n toekoms vir haar met ’n man soos Marloux? Veral nadat sy een oggend met ’n verblindende hoofpyn in ’n vreemde plek wakker word ...

Riaan Grobler is ’n bekende omproeper by PretoriaFM, sanger, akteur en TV-aanbieder. Die eerste van sy sewe albums het in 2006 die lig gesien ná sy deelname aan Supersterre. Riaan vervaardig ook televisieprogramme en het Die Groot Ontbyt aangebied. Hy woon deesdae in Pretoria en sy debuutroman, die gewilde blitsverkoper Geheime op Philadelphia het baie lof ingepalm.

Age Restriction:

Alle
16 Julie

15:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Lukas bou ‘n Superkar – Peti Troskie

Kinderstorie-Kuns aangebied deur Lapa

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

13:30

GRATIS!
DO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

12:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Lens

Gert Coetzee

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

10:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Sy word Sestig!

Monday SVG
Maandag
14 Julie

17:00

GRATIS!
MA.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.